Sarie Marais-Helmut Lottimp3下载无损flac下载
Sarie Marais-Helmut Lotti在线试听免费歌词下载
[00:11.21]My Sarie Marais is zo ver van my hart,
[00:15.95]maar 'k hoop om haar weer te sien.
[00:20.63]Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
[00:25.44]nog voor die oorlog het begin.
[00:29.99]O bring my trug na die ou Transvaal,
[00:34.23]daar waar my Sarie woon,
[00:40.04]Daar onder in die mielies by die groen doringboom,
[00:44.90]daar woon my Sarie Marais,
[00:49.52]daar woon my Sarie Marais
[00:55.20]Ek was so bang dat die Kakies my sou vang,
[00:59.07]en ver oor die see wegstuur;
[01:01.63]Toe vlug ek na die kant van die Upingtonse sand
[01:08.61]daar onder langs die Grootrivier.
[01:13.19]O bring my trug na die ou Transvaal,
[01:17.49]daar waar my Sarie woon,
[01:23.23]Daar onder in die mielies by die groen doringboom,
[01:27.85]daar woon my Sarie Marais,
[01:33.72]daar woon my Sarie Marais
[01:37.60]Verlossing het gekom en die huistoe gaan was daar,
[01:42.34]terug na die on Transvaal;
[01:46.85]My liewelingspersoon sal seker ook daar wees
[01:51.72]om my met 'n kus beloon.
[01:56.34]O bring my trug na die ou Transvaal,
[02:01.51]daar waar my Sarie woon,
[02:05.94]Daar onder in die mielies by die groen doringboom,
[02:11.06]daar woon my Sarie Marais
[02:15.49]Daar onder in die mielies
[02:20.86]by die groen doringboom,
[02:25.48]daar woon my Sarie Marais